Daar is by baie deelnemers ‘n behoefte om ‘n amptelike Bloemhofdam Bonanza hemp te koop. I have the Shirt! Indien jy graag so ‘n amptelike Bloemhofdam Bonanza 2024 hemp wil koop kan jy dit direk by G2 Industries bestel. Deelnemers wat spandrag vir die beste spandrag (Best Dress) kompetisie wil maak is ook welkom om G2 Industries direk te kontak by 081 247 1440. Hulle sal jou help met die ontwerp en vervaardiging van julle spandrag. Daar is ‘n kontantprys om te wen in die Best Dress kompetisie. Sien die Prizes afdeling.